Verlate en Vergete
Aleen in die wereld
So eensaam na jy weg is
My hart in stukkies
Gebroke en aleen
Sit ek en luister na die branders
Wat op die rotse breek
vluister ek jou naam
soos die reen druppels op die dak
dit lyk of die maan saam met my huil
die blink ogies van miljoene sterretjies
wat na my kyk
as of hulle my verdriet kan aanvoel
the aroma van jou skeurmiddel nog vars on my
asof jy enige oomblik by die deur gaan inkom
my enigste troos is die lughuis in die verte
hoe kon jy dit aan ons doen
poem by Persian Khushi

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Related quotes
Otoya en Oslo
Heer, in afgryse luister ons na ‘n verhaal van haat
‘n Verhaal wat ons verbuisterd laat
Hoe kan mens hierdie dade in woorde omsit?
Heer, ‘n hele nasie staan in pyn en smart
Die letters van swart op die wit papier kan nooit die pyn uitdruk
En ‘n groot gat is saam met gebou se mure uit ons hart geruk
En elke lyk van elke kind op daardie eiland voel soos ons eie
Die verlies wat ‘n ouer voel sal nooit beksryf kan word
Heer, Heer, ons uitroepe van smart en seer is so oorverdowend soos die bom
Heer, Heer, ons gevoelens lê soos die bakstene verstrooid
‘n Ramp uit ‘n mens se hand?
Heer, die vrae oor die toekoms van elkeen in daardie land
Heer, U alleen sal kan berusting bring, want troos is nie moontlik
Heer, U alleen sal kan oordeel oor so ‘n daad
Heer, vergelding is al waaraan mens kan dink
En tog sal dit ons plaas waar hy staan
Vergelding sal ons plaas in die hand van die duiwel
Heer, ons bid vir hierdie mense dat U hul sal beskerm
poem by Amanda Boucher

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Die koer-koer van die tortelduif
So vroeg soggens
Luister ek na die koer-koer van die tortelduif
Met sons opkoms en die sonstrale op my nakende liggaam
So warm voel my hart om te weet dat jy my lief het
Verlang ek na jou in ‘n verre land
Ek onthou ons tyd saam
Die ure van lag en gesels
Soos die son, jou warm onhelsing
onthou ek hoe jy my styf teen jou druk
En liefdes woorde in my ore fluister
poem by Persian Khushi

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Amsterdam, September 1939
Vir Ernst
Niks sal ooit weer wees soos dit daardie somer was:
die water van die Spiegelgracht lê swart soos glas;
die brûe, boë, bome en lampe ry op ry
wieg lui-lui heen en weer as ’n bootjie daaroor gly;
en deur die mis wat instoot van die see terwyl
die skemer teen die gewels styg, klink vér en yl,
asof gesprinkel, ’n wysietjie uit ’n toringklok.
Maar dis reeds oorlog! Dié besef tref skielik met ’n skok!
Ons wis dit séker ’n herfsmiddag, later, toe eindelik
ons skip die oop see kies en ons ’n laaste blik
vergun word van die kus – die strand, die kaal, wit duin
en ’n vuurtoring, donker, teen die donker, lae kruin;
en toe, ’n kwartiertjie later, in die Noordsee, mis ons boot
rakelings ’n myn wat los dryf in die see – en óns die dood.
Ons vaar dan verder: ’n helder driekleur aan die mas …
Maar niks sou ooit weer wees, soos dit daardie somer was.
poem by William Ewart Gladstone Louw

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Et Memoria [2]
Kom stap vanoggend deur my lewe
terwyl ons, ons gisters onthou,
‘n nuwe dag voor ons oopvou
en laat ‘n afdruk van jou
geskilder teen die seildoek van my gedagtes
want elke nuwe môre
word uit ons gisters gebore
en jy bly deel van my, al is
alles tussen ons nou verby,
sien ek jou in die glans van die son,
die dou wat blinkend op blare sit
en ek besef nou, dat liefde
in elke oomblik van onthou
weer van voor af begin
en hoe langsaam rek ek nog
oomblikke wat reeds verby is uit
asof dit altyd deel van my menswees is
maar ek is reeds daarvan bewus
dat dinge vêr by verby tussen ons is,
dat jy vanaand
hitte by iemand anders sal kry
asof ek, net nog
deel van ‘n dooie vlam is.
[Verwysing: Et Memoria deur Japie S. Strydom:
“Kom stap vanaand
deur my môre,
en blaai saam deur my drome,
teken jou liggaam hier
in my sagtebandboek aan,
want ons vandag is in gisters en more gebore:
jy is die ligflits van die son,
die môre-dag se dou;
‘n laat middag in my somer-drome,
‘n vroeë lente more –
Ek weet vanaand,
dat die dae van ons lewe (liefde?) ,
weer,
in elke nuwe onthou begin:
hoe langsaam het ek jou
in die dae van gister en môre
in onthou van lang-verlang –
toegespin en afgedra
na die wol kombers van my gewete.
Ek weet vanaand,
sal jou voete
ongewoond aan die vreemdheid –
my skaam-koud skei.”]
Et Memoria
Come and walk through my life today
while we remember our yesterdays,
a new day is unfolding for us
and leave an impression of you,
painted against the canvas of my thoughts
because every new tomorrow
is born from our yesterdays
and you stay part of me, even though
everything between us is past,
I see you in the sparkle of the sun,
the dew that are sparkling on leaves
and now I realize, that love
in every moment of remembering
starts new again
and how slowly I still stretch out moments
that is already past
as if it’s always part of my humanity
but I am aware
that our relationship is far past being dead,
that tonight
you will find heat with someone else
as if I am only
part of a quenched flame.
[Reference: Et Memoria by Japie S. Strydom:
“Come walk tonight
through my tomorrow,
and page with me through my dreams,
draw your body here
in my soft covered book,
since our today is born in yesterdays and tomorrows:
you are a flash of the sun,
the early morning dew;
summer dreams on a late afternoon,
an early spring morning–
tonight I know,
that the days of our lives (love?) ,
again,
starts in every remembrance:
how slowly I weaved you
and carried you down
– into the cocoon of yesterdays and tomorrows
in remembrance of drawn out longing
to the wool blanket of my conscience.
Tonight I know
that your feet
unaccustomed to the strangeness -
will separate from me coldly shy.” (My English translation.) ]
poem by Gert Strydom

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Afrikaans: Sterregordels, Stilsonjare, Tydsbroekspypdinge, Haarsliert
Sterregordels
Cosmology in Afrikaans is an ode to joy, the
terms form sing-song strings with delightful
sounds “ewigbewegende elektron”
continuously spinning electron
“elektron in die hart van die atoomkorrel”
electron in the centre of the atom particle
- what a song!
“Triljoene Melkwegstelsels waaromheen ons
Melkweg elke tweehonderdmiljoenjaar
wentel – ‘n mallemeule van sterregordels…”
“Dobberende patrone, mesone en elektrone,
'n konfigurasie van konvekse novae”…
- these terms are singing to me!
A merry-go-round of star systems
Quotes from Adriaan Snyman “Die Messias Kode” (The Messiah Code) pp.9,10
Bombardement Van Frekwensies (English Explanation)
Waarmee sal ek hierdie leë oomblikke,
ankerloos, betekenisloos; aan die ewigheid
vasmaak - die gevoelsruimte in my hart
Is leeg, alle gevoel en denke het gesamentlik
in die donker duisternis van my brein ingeval
‘n laserbrein wat die hologramwêreld
Self moet konsituteer uit ‘n bombardement
van betekenislose frekwensies – maar
vandag is die ligstraalfokus uit
My pendulumgedagtes swaai ongefokus rond
die opgerolde, ingevoude ses-en-twintig of
meer dimensies van die virtuele werklikheid
Wil nie vir my oopgaan nie…
All thought and feeling fell into the black hole in my brain and the twenty-six or more rolled-up frequencies of reality does not want to open for me today…
Geloof In Liefde - Faith In Love
Die huis gee my die ritteltits vanaand, die kat
al dwalende, jy slaap alreeds, net ek hang
rond soos ‘n dwalende gees
Met al die simptome van rinnitus, nek stywer as
dié van ‘n Egiptiese mummie, gemoedstemming
swart soos die donkerste nag
Verstikkende verveling - ek is nie meer lus vir
lees nie, selfs die magiese betowering van
kinderverhale is my verlôre
Kyk weer na my gunsteling-DVD, Phantom of the
Opera, die musiek en lirieke sal my weereens
bekoor, Emmy Rossum se klokhelder stem
Sal my allengs meesleur, Gerhard Butler - die
tragiese phantom - sal nuwe drome ontvou, die
wonderbaarlike einde van begrip en vergifnis
Van onvoorwaardelike aanvaarding geskenk aan die
phantom deur ‘n ongelooflik liefdevolle Christine, sal
weereens my geloof in liefde versterk
My inspireer om die illusie van die werklikheid
te transsendeer...
Bored tonight, watching my favourite DVD Phantom of the Opera, the way Christine forgives the Phantom unconditionally will once again inspire me to transcend illusionary reality.
Ivan Rebroff
Ek en Minette sing uit volle bors
ons eie weergawe van Ivan Rebroff:
“Lief Blompies in die Maanskyn” wat
die sanger so mooi kon sing
Koesterende, fluweelsagte basnote
net om dan tot ‘n falsetto op te klim
dit was weergaloos – ons nabootsing
van die Rebroff-lied was uitsonderlik
Terwyl die skoolhoof ons meewarig
betrag - dit was ontoelaatbare gedrag
om op die skooltrappe te praat – maar
toe ons die hoë note jubelend sing
Begin hy te lag – vergeet toe skoon
om ons te betig vir ons lawaaierige
gedrag!
Oorlewing van die Bewussyn
Die klein bietjie lewe wat myne is
stukkie realiteit waaruit ek opstyg
om droomhorisonne te verken
Tussen “Vier mure teen die
Suidewind” voel ek nie tuis nie,
in die grysheid van die realiteit
Bou ek nie my huis nie - as jy kla
ek is ‘n bywoner in my eie huis -
stem ek saam ja, “Die wêreld
Is ons Woning nie”, ek is ‘n pelgrim
op reis na die ewigheid; wat die
wêreld my bied
Is nie die moeite werd nie, slegs
die visioene wat ek snags nog
sien, verskaf hoop
Vir oorlewing van die
bewussyn…
'Ivan Rebroff': We imitated one of his songs in the school passages and the headmaster was so amused by our brilliant rendition of the singer's exceptional voice, he never scolded us as he should have done.
'Oorlewing': I'm a pilgrim on earth and live for the visions I see at night, hoping for the survival of consciousness.]
Jakkalsdraaie Gooi (& English Explanation)
Daar’s niks fout met jakkalsdraaie gooi nie
solank mens die passies net geniet, maar
wanneer verwarring aanhoudend toeneem,
speletjies meer argwaan as afleiding bied
raak dit net ‘n gekke gejaag na wind –
die dag so grou en nat, sonder sprankelende
glinstervreugde omdat ek al weer verkeerd
geleef het, maak my moedeloos raadop
draai my gevoelens op hul kop, maak my
sit en opstaan ‘n syn in sak en as; ek kan
vandag nie weerstand bied nie, slegs een
wete bly: Jy gooi allengs meer jakkalsdraaie
as die meeste ander mense in hul hele leeftyd,
solank as wat jy staan en val by wat jy sê,
elke woord beterweterig verdedig, sal ek net
wysneusig swyg; my slegs verkneukel in
verklarings wat die bekoorlike in goed geplaaste
woorde wil verdoesel en versmoor - gaan maar
voort, vermorsel elke woord, my denke word nie
bepaal deur jou sienings nie
Ek kom tot die gevolgtrekking, jy weet nie
meer wat jy self bedoel of wat jy wil
beheer nie…
(It is fun to run around in circles as long as everone consents, but when the players lose sight of the meaning of the game, it makes no sense and communication comes to an end.)
Te Veel Verbeelding (English Translation)
My kantoor is ‘n slagveld vandag - eers
speel Tiaan met plastiekspeelgoedmanne
gooi hulle in die lug op, nou skop hy my
tafel wyl hy op sy maag lê en lees -
kort-kort wys hy my hoe die papierklamp
die bloedtoevoer afsny na sy hand
Ek lees van Kanada en die Kongo
terwyl hy Harry Potter geniet, my
dokument droog en vervelig terwyl
hy soek na koeldrank – lê nou al op
die tafel en lees; kan hom nie eens
verkwalik nie – hy is bloed van my bloed
Vlees van my vlees; ek lê ook altyd
en lees; hy antwoord my vrae met
dramatiese opmerkings vol sinlose
misterie – nou voel ek hoe andere
my soms ervaar - ek hoop om hom
eendag te help om sy kruis van
Te veel verbeelding te dra…
Too much imagination – Tiaan is visiting my office today, changing it into a war-zone, throwing plastic toys about, kicking my desk and reading while lying on his stomach; I can’t even blame him because that’s what I also do at home, he answers my questions with riddles like I do and I hope to help him channel his imagination one day…
Sterrekundewoordeboekdinge, Lieflikheid, Reptielbreinsindroom, Flirtasie, Stilsonjare
Stilsonjare, Eilanduniversum
Sirkel -van-voortdurende-Onsigbaarheid
Tempoverandering van Horlosiedwaal
met my Astrodeikton vir Sterrenavigasie
en Sterrekatalogus
gaan ek op reis
vind vreugde in
middelpuntvliedende Versnellingkrag
steek die Chandrasekhargrens verby
soekend na ‘n Sterrebeeld
vind vreugde in Byekorfswerm
en Knipoog van Katoognewel
speel met die korpuskelêre Ligteorie
en juig en dans van vreugde wanneer
die ingeboude Siklotron
die subatomiese deeltjies
van my hart versnel...
O Die Liewe Lieflikheid
(Sing op die wysie van 'O die Liewe Martatjie' - Du Lieber Augustin)
O, die liewe lieflikheid, loflikheid, heerlikheid
o, die liewe werklikheid - wat nou gedaan?
Werk van my, droom daarby, pligsgetrou
sal voortbou -
o, die liewe lieflikheid, wat nou gedaan!
Skielik onthou: 'Kersie brand sag en flou
in die stroopblikdeksel nou...'
'O Goedheids Gods' driestemmig gesing,
sopraan, alt en deskant - vir juffrou Malan
soveel jare al my droomweergawe van
Doktor Serfontein - Theunis Krogh
ontdek in standerd twee
Onmiddelik die huis en Blommeland verlaat -
wou nie meer Liewe Heksie wees nie -
In Keurboslaan gaan bly en gedroom
oor 'Jong Doktor Serfontein: Toe Lodi
die Gees op die berg verskyn het...'
saam geluister terwyl Mnr. Schoonbee
op sy viool gespeel het
Vreugdevol saam Tessa uit die Kaap
weggeloop en by die Hoof gaan bly,
Krynauw was my beste vriend, jong
Spaulding was my grootste maat
Helen Bielefeld het
As goudgeklede koningin in my hart
kom woon, ek het wenede saam met
Dian gesing op die Eistedfodd,
saam met Richard gehuil
toe hy saam met
Doktor weggery het, saam
met Josef getreur toe hy sy
pa se nuutste roman in die
vlamme gewerp het in 'n
vreeslike woedebui...
O, die liewe lieflikheid, loflikheid, heerlikheid
o, die liewe werklikheid - wat nou gedaan!
Die reptielbrein-sindroom
Ek lees op oor hoe Atlantis gestig is
deur buiteplanetêre wesens wat toe die land laat sink het
met hul onheilskennis
en hoe groot reptiele eens hul DNA met ons gene gemeng het
en daarom het ons almal 'n reptielbrein –
ek 'figure' net my reptielbrein funksioneer nog
want my hele lewe is net
'n bondel primitiewe angs
en oorlewingsgevegte....
…dis die rede hoekom ek met my nagemaakte mensheid
net helfte van alles doen wat ander mense gewoonlik doen.
Flirtasie
O flikkervergelyker
jy bedwelm my met jou knipoognewel
met skielike blouverheldering
die groenflits van ‘n blouson - gevolg deur
beeldvertroebeling
O aanjaagvuurpyl van pyn
in boegskokangs en breuksonesmart
vernietigende uitbrandingsoomblik
O my koolstofster sonder glans....
Stilsonjare 2000
In onderste verduisteringstydperk
groot die kosmologiese afstand
groot die kosmologiese rooiverskuiwing
wenend in my kraterkuil
o my sekelson
o my sekelmaan se punt...
Kom jul krepuskulêre skemerstrale
vasgevang in dwarsbeweging
O siklotrongeliefde
o versnelde subatomiese hartdeeltjies!
............................................. ............................2000
! Tydbroekspypdinge En Superstringe / Down The Trousers of Time
Ek huil emmers vol water omdat
Mr Adorable-Lovable op sy eie
donkerwolk-dooie-aarde-kaasdraak-
ellende- vuur-en-swael-planeet sit
en niks met feëmense en toorkrag
uit te waaie wil hê nie –
Maar ek sweef terselfdertyd op die
wolke omdat Okefenokee-Alligator
vir Shahrazd-Nyl-Krokodil reptiel-
breinvoedsel verskaf - en op mag-
lev-treine rondjaag, al met die
“ley-lines” langs – en omdat
Die multiversum verskeie broekspyp-
alternatiewe bied langs die tydhelling-
broekspyp af! Ek skryf sommer ‘n
Afrikaanse blog om al die tydbroeks-
pypdinge en superstringe bymekaar
te sit, en meer moontlikhede te
Realiseer - hoe gaan dit met die skrywery
met die goeie, kontemplatiewe, kompulsiewe
Mnr-Landdros–Die-Slaaplose en sy
digterlike opwellinge in die nanag,
vroegdag, middag en aand?
Vriendelike groete,
Die Nylkrokodil
Down The Trousers of Time: Crying and laughing a the same time about crocodiles, mag-lev trains and ley-lines down the trousers of time...
Die Haarsliert – The Hairstring*
Hier is ‘n lang haarsliert wat
my aanhoudend kielie, wat
soos ‘n swaard my oog deur-
boor, ek wil guitig daardeur
loer en laat my hare groei
Maar die haarfrustrasie is
haas ondraaglik, my linker-
oog raak blind soos wat die
haarpunt gedurig daarin
steek, hoe op aarde
Hou ander vroue dit? As
dit so aanhou, sal ek
hand aan eie lewe
slaan!
* A string of hair keeps falling into my eye and irritates me to death!
poem by Margaret Alice

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Vloeiende Nocturne
Hoe vaak het 's nachts niet regent
in mijn eenzaam vergezicht
dat het ritme van de stilte
ving in duizend druppels licht.
Dat de nacht het zwarte laken
op me spreidde als gordijn
als mijn hemelse satijn
en de sterren 't donker braken.
Hoorde het zachte kwaken
van het groot kikker-orkest,
die van hun geliefden spraken
dromend van een liefdesnest.
En de maan die lachte teder
om mijn voet -aan 't doek ontsnapt-
aan zijn oog ontsprong een bron
tot dit uiltje was geknapt.
Heel haar hart aan mij zich wijdde
en me raakte in gemoed
niet verzaakte in haar goed
maar met droppelkens verblijdde.
Hoe vaak het 's nachts niet regent
in mijn eenzaam vergezicht
dat het ritme van de stilte
ving in duizend druppels licht.
poem by Madrason writer

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Akker blaar
Een aand se trane van Liefde loop
Gevoelins van twee aan mekaar verkoop
Dit als verander in ´n derde probleem
In die ooste met die son embleem
Na die weste met die hang van berge
Die son brand en berge krap die hart tot op sy nerwe
Gooi jou akker blaar in die wind verwaai
Laat haar toe dat die wind haar oplaai
Waai saam die weste wind
Want weste wind waai na die ooste
Haar hart so deurmekaar soos akker blare
Jy weet daar pomp liefde in haar are
Ek gee aan haar al my sons ondergange
Met blare wat waai onder die son teen berge se hange
Sal sy takke en bande knip
En weer terug waai na my
poem by Frikkie de Beer

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
(Afrikaans) Winter Hart
In die hartjie van die winter
in die winter van my hart
Lê ‘n leegte ongeneeslik
‘n Koue donker pad
Soos die storm wat hier buite dreig
die sneeu wat wit kom lê
Is daar koue in my lewe
is daar niks wat ek kan sê
Soos die winter windjie waai
en die wolke sneeu laat val
Is daar leegte binne my
‘n hol kol en dis al
Van somer soene
en sonskyn liefde
Na oë wat geen sins glans
as ek jou nie kan hê nie
sien ek vir niks anders kans
Die spasie waar jy pas
is in die holte van my hart
En niks sal ooit jou plek vat nie
niks behalwe smart.
poem by Carike Klokow

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Die Son Kom Stadig Op
DIE SON KOM STADIG OP
Sing vir my ‘n lied
dat ek kan verstaan
waarom draai die lewe
as dit stil gaan staan
By die venster wag die son
op ‘n helder oggenduur
wat sal daardie dag nou bring
sal dit die lewe dalk versuur
Kan ek my oë oopmaak
en kyk wat vir my wag
‘n oomblik in die toekoms
dalk ‘n mooie dag
As die son se strale
op my gesig kom lê
sal ek vrede altyd vind
en U altyd ‘n antwoord hê
Stadig word dit nou
hier warm rondom my
U het my in U hande
sal my nou bybly
2004
Sylvia
poem by Sylvia Prinsloo

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Kuch Dur Tak Hi Sahi
Kuch dur tak hi sahi
Hum sang to chale.
Kuch pal hi sahi
Tumhare labo pe
mera naam to raha
Aarso gujr rahe the
Bethe mahfil mein tanha
khud se poochte the
aapne ghar ka raasta
Tum mile to
Shayad darpan dekha
Pahli bar.
Aaparachit khud se
Parichay hua
Pahli bar.
Kuch dur tak hi sahi
Hum sang to chale.
Kuch pal hi sahi
Tumhare labo pe
mera naam to raha
Yo to har mausam
patjhad hi raha
jivan ka
Kuch der hi sahi
Thahari to bahar
Humare yahan.
Kuch dur tak hi sahi
Hum sang to chale.
Kuch pal hi sahi
Tumhare labo pe
mera naam to raha
Sadiya beet gayi
Aur sanse chalti rahi
Tum aaye toh
saso ke is door ko
jivan ka naam mila
pehli baar.
Kuch dur tak hi sahi
Hum sang to chale.
Kuch pal hi sahi
Tumhare labo pe
mera naam to raha
Yo to virano
Aur uujado
Ki aadat ho chali thi
Tum sang
Pal bhar hi sahi
ye sheher
aabad to hua.
Kuch dur tak hi sahi
Hum sang to chale.
Kuch pal hi sahi
Tumhare labo pe
mera naam to raha
poem by Anjali Kakati

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Hombre Enamorado
Hombre enamorado
Vive siempre despistado sin saber qu hacer
No te entregues fcilmente
No abandones a tu gente por una mujer
Decirte adis me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Me causa tanta
Tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Hombre enamorado
No repitas el pasado con otro error
No seas tan impulsivo,
Debes ser ms precavido en brindar tu amor
Decirte adis me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Decirte adis me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
Me causa tanta tristeza
Verte perder la cabeza
Por alguien que no merece tu amor
song performed by by Gloria Estefan

Submitted by Lucian Velea
Vote! | Copy!
Kuchh Bhi to Nahein Hai Naam Mein Mere. [A poem in Hindi]
Kuchh bhi to nahien hai naam mein mere
Na koi arth hai na mahatav hi
Samay ke raigistan mein jaisey
Tum ne ik naam likha tha
Jo mit sa gaya hai
Waqt ki aandhi se.
Ab jab teri nai duniya mein
Naiye saathi sang hain tere
Kya rakha hai beeti yaadon mein
Bharte rahein aanso in aankhon mein
Rait par likha hua ik shabd tha mein
Jo mit sa gaya hoon.
Lekin jab bhi naiye sab saathi
Sang chhod tujhe peddit kar dein
Naam tum lena mera priye tab
Aur moorat kar ke yaad tum meri
Kehna thha ik sachha shaksh bhi
Jiske pyaar ne jeevan mein thhey
Aashaon ke phool bikhere
Jise waqt nigal gaya hai
Aur jo yaadon ke aakash mein
Ik tara ban kar chamak raha hai
Chhahey uska koi naam nahien hai........[1992]
Aroma
The aroma of coffee,
The aroma of cocoa,
The aroma of tea,
Sleep, asleep!
Wake, awake!
Pace, apace!
Bode, abode!
Long, along!
Range, arrange!
Row, arrow!
And of the way things are done,
And of the way love is made;
This psychological problem,
This psychological war! !
But, let us shape this world with the aroma of love.
poem by Edward Kofi Louis

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Solo En Ti (Only You)
Se abre una ventana interior
Es una historia de amor
que se ha ido
Todo fue un momento ayer
Y hoy que quiro volver te persigo
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
Ella ya no cree en el amor
es solo una diversion
un fracaso
todo junto a ella es fingir
y siento ganas de huir
a tus brazos
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
Va pasando el tiempo y no se
de lo que fue aquella vez
que ha quedado?
te habras olvidado de mi
Mientras yo vivo por ti
Obsesionado?
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
Se abre una ventana interior
Es una historia de amor
que se ha ido
Todo fue un momento ayer
Y hoy que quiro volver te persigo
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
song performed by by Enrique Iglesias

Submitted by Lucian Velea
Vote! | Copy!
Solo En Ti
Se abre una ventana
Interior
Es una historia de amor
Que se ha ido
Todo fue un momento ayer
Y hoy que quiero volver
Te persigo
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
Ella ya no cree en el amor
Es solo una diversion
Un fracaso
Todo junto a ella es fingir
Y siento ganas de huir
A tus brazos
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
Va pasando el tiempo y no
Se
De lo que fue aquella vez
Que ha quedado?
Te habras olvidado de mi
Mientras yo vivo por ti
Obsesionado?
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
Se abre una ventana
Interior
Es una historia de amor
Que se ha ido
Todo fue un momento ayer
Y hoy que quiero volver
Te persigo
Necesito lo que tu me das
Necesito verte un dia mas
Y solo pienso en ti
Solo en ti
song performed by by Enrique Iglesias

Submitted by Lucian Velea
Vote! | Copy!
No Llores Por Mi
Hay una cosa que te tengo que decir
Mientra estabas lejos
Otra estuvo aqui
Todo paso tan rapido
Que ni cuenta me di
Que cai en tus brazos
Y de ahi no me fui
No te puedo mentir
La quiero demasiado
Dificil esconder lo que me hace sentir
Y con estas palabras
Yo me voy de aqui
No llores por mi
Deja que me vaja
Sin verte sufrir
Sin verte surfir
No llores por mi
Otro encontraras
Que te haga feliz
Que to haga feliz
No te puedo mentir
La quiero demasiado
Dificil esconder lo que me hace sentir
Y con estas palabras
Yo me voy de aqui
No llores por mi
Deja que me vaja
Sin verte sufrir
Sin verte surfir
No llores por mi
Otro encontraras
Que te haga feliz
Que to haga feliz
No llores por mi
Deja que me vaja
Sin verte sufrir
Sin verte surfir
No llores por mi
Otro encontraras
Que te haga feliz
Que te haga feliz
song performed by by Enrique Iglesias

Submitted by Lucian Velea
Vote! | Copy!
O My Hart!
O my hart and O my hart!
My hart it is so sore,
Sens I must nedys from my love depart
And know no cunse wherefore.
poem by Henry VIII King of England

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Carcass Mouse
Below Under mango tree
which me plant three last year
carcass of mouse
shot [by] hunter
of aroma three-day
have the of current,
stinking [of] body of disseminating everywhere
late to each and everyone refrain from
my neighbour sniff that aroma
search for where that aroma come [in] moat,
below/under the tree
of him make cannot sleep
the the hunter pass with the him of impressing
do not do something
poem by Prasetya Utama

Submitted by Poetry Lover
Vote! | Copy!
Hoy
Tengo marcado en el pecho todos los dias que tiempo no me dejo estar aqui
Tengo una fe que madura que va conmigo y me cura desde que te conoci
Tengo un huella perdida entre tu sombra y la mia que no me deja mentir
Soy una moneda en la fuente tu mi deseo pendiente mis ganas de revivir
Tengo una maana fustrante y una aquarela esperando verte pintado de azul
Tengo tu amor y tu suerte y un caminito empinado
Tengo el mar del otro lado
tu eres mi norte y mi sur
Coro:
Hoy voy a verte de nuevo
voy a envolverme en tu ropa
susurrame en tu silencio cuando me veas llegar
Hoy voy a verte de nuevo
voy a alegrar tu tristeza
vamos a hacer una fiesta pa'que este amor crezca mas
Tengo una frase colgada entre mi boca y mi almuhada que me desnuda ante ti
Tengo una playa y un pueblo que me acompaa de noche cuando no estas junto a mi
Tengo una maana fustrante y una aquarela esperando verte pintado de azul
Tengo tu amor y tu suerte y un caminito empinado
Tengo el mar del otro lado
tu eres mi norte y mi sur
Coro 2x:
Hoy voy a verte de nuevo
voy a envolverme en tu ropa
susurrame en tu silencio cuando me veas llegar
Hoy voy a verte de nuevo
voy a alegrar tu tristeza
vamos a hacer una fiesta pa'que este amor crezca mas
song performed by by Gloria Estefan

Submitted by Lucian Velea
Vote! | Copy!
No Apagues La Luz
Dime t si entiendes
Lo que va a pasar
Quizs mientras te mueves
Poco a poco lo descubrirs
Olvida las preguntas
Que hay mucho que inventar
Hablando pierdes tiempo
Y acrcate a algo ms
No apagues la luz
Me hace falta verte cada vez ms
No puedo adivinar
Que cara pones si te empiezo a tocar
No apagues la luz
No apagues la luz
Si quieres dame alguna idea
Dime qu te gusta ms
Y deja que me mueva
Arriba, abajo y ms all
No apagues la luz
Me hace falta verte cada vez mas
no puedo adivinar
que cara pones si te empiezo a tocar
No apagues la luz
No apagues la luz
Si t vez lo que siento
sabe Dios se corres o no
Mejor ven a ver lo que pienso
Y deja ya la luz por favor
No apagues la luz
No apagues la luz
Me hace falta verte cada vez ms
No puedo adivinar
No apagues la luz
Que cara pones si te empiezo a tocar
No apagues la luz
No apagues la luz... No apagues la luz
Me hace falta verte cada vez mas
No puedo adivinar...No apagues la luz
Que cara pones si te empiezo a tocar
No apagues la luz...
No apagues la luz...
song performed by by Enrique Iglesias

Submitted by Lucian Velea
Vote! | Copy!